Foto vanaf Pinterest
Is jy nie net ook mal oor blogs nie? Die internet het SO ‘n wonderlike plek geword, vol pragtige woorde, foto’s, idees en gedagtes. Hier is ‘n paar interessante dinge wat ek op die internet opgetel het.
Ek het nou die dag gehoor iemand sê Pinterest gaan blogging doodmaak!
Ek het iets soortgelyks vir ontbyt gehad vanoggend!
Hier is iets wat ek graag vannaand vir aandete wil maak.
Waar kan mens sulke wonderlike hoenderkos vir mens se hoendertjies koop hier in Suid Afrika?!
Pragtige dekor-idees.
Lief Theuns Jordaan se musiek.
Miskien was jy nooit myne nie…
Ek is mal oor Rachel Ashwell se “Shabby Chic”.
Mooi Suid Afrikaanse foto’s en reisstories.
Goeie advies en mooi foto’s oor tuinmaak in Suid Afrika.
Emma se storie omtrent haar gewig.
An avid fan of dipping crunchy chips/crackers – dis ek!
::






















Ek stem!! Mens kan verdwaal in jou eie klein vreugdes op die internet!!
En so heerlik om dit met almal te deel en te lees wat almal seg en doen! Dankie vir die inloer Liz!
Het weer kom inloer en elke skakel hierbo bekyk en gelees!! Wat ‘n leesfees!! Dankie vir die deel.
Nou’s ek vreeslik bly jy’t dit geniet Liz, baie inspirasie hier op die internet!